PASTOR
YouVersion DEVOTIONALS

Mariette Snyman
Lig Tydskrif

Sommige mense veroordeel geskeides. Die Bybel sê God haat egskeiding, behalwe waar owerspel gepleeg is. Maar ek weet ook Hy wil nie hê sy kinders moet goedsmoeds en aanhoudend seergemaak word nie.”

Só vertel Sonja Goldberg, wat dekades lank ’n grondslagfase-onderwyseres was. Vandag is sy ’n pastoor wat vol vreugde God se Woord in die kerk en deur radio-oordenkings en in haar oordenkingsdagboeke uitdra. Sien meer

Radio Kaapse Kansel